https://www.youtube.com/channel/UC3RSDarfkvvV3IBAbdp0utQhttps://sacoronavirus.co.za/http://www.im-info.co.za/http://www.integrated-marketing.co.za/

Jo Black met sy Kaapse draai

JO BLACK kom maak 'n Kaapse draai die 6de April by Die Moskan Plaasteater op Robertson.

Moenie uitmis op hierdie great show nie!

Kaartjies is te koop by:

Maud - 084 628 4327
Natasja - 082 929 5330
Epos: diemoskan@gmail.com

Inligting Met vergunning van www.facebook.com/events/918601519170736

Jo Black met sy Kaapse draai
CONTACT DETAILS
Start Date: 06 April, 2023
End Date: 06 April, 2023
Phone: 084 628 4327
Venue: Die Moskan Plaasteater
E-mail: diemoskan@gmail.com